Hierdie nuusbron word deur Senwes gefilter en opgestel. Dus word slegs die relevantste agri-nuus wat op die internet gepubliseer word hier vertoon.
| 20
|
Kuga - eerder laat as nooit Francois Rabe | 2012/02/20 07:00:00
|
 |
|
Met die aansienlike sukses wat verskeie vervaardigers behaal met die afset van hul medium-grootte SUV’s, was dit vir Ford plaaslik ‘n geval van eerder laat by die partytjie opdaag as nooit nie.
|
| 17
|
BUNGE EN SENWES BREI VERDER UIT IN OLIESADE! Senwes | 2012/02/17 11:48:36
|
 |
|
Geneve, Februarie 17, 2012: Bunge Limited, deur Bunge EMEA (Bunge Europa, Midde-Ooste en Afrika) en Senwes Beperk het vandag aangekondig dat hulle ‘n gesamentlike ondersoek gaan loods na die moontlikheid om ‘n grootskaalse persaanleg vir oliesaad in Suid-Afrika op te rig ten einde te reageer op ‘n groeiende proteïen- en plantoliemark in Suid-Afrika.
|
| 14
|
Reenval vir Januarie 2012 oor die Senwes gebied Landboudienste Inligtingsdienste | 2012/02/14 09:26:55
|
 |
|
Januarie se reënval oor die Senwes gebied was maar teleurstellend. Senwes Landboudienste se Inligtingsdienste het die volgende kaarte saamgestel om die situasie grafies uit te beeld. Hier word werklike reënval, vergelykings met verlede jaar Januarie en vergelykings met die 12 jaar langtermyn gemiddelde reënval vir Januarie uitgebeeld.
|
| 13
|
Spioenkop speedy hunter Patricia McCracken | 2012/02/13 08:00:00
|
 |
|
(Artikel slegs in Engels beskikbaar) On a summer outing to Spioenkop Game Reserve, you are likely to witness the hunting skills of falcons.
|
| 6
|
Uit n Argentynse perspektief Pietman Botha | 2012/02/06 07:00:00
|
 |
|
Twee Argentynse navorsers van die Argentina National Institute of Agricultural Technology (INTA) het produsente in die somersaaigebiede gedurende Maart besoek. Hulle doel was om meer van Suid-Afrikaanse verbouingstelsels te kom leer en ook om ondersoek in te stel na of die Argentynse verbouingstelsels hier in Suid-Afrika toegepas kan word.
|
| 1
|
Ottosdal Draf en Trap groei by die jaar Senwes | 2012/02/01 08:33:42
|
 |
|
Spoke het gehol, speke het gerol en muskiete het gelol tydens vanjaar se Draf en Trap fees op Ottosdal wat ‘n allemintige 4 667 deelnemers van regoor die land getrek het.
|
| 25
|
Ottosdal Draf en Trap geboek vir die naweek Senwes | 2012/01/25 01:37:13 nm
|
 |
|
Die jaarlikse Draf en Trap is weer op ons en eerskomende Saterdag, 28 Januarie, gaan Ottosdal behoorlik besaai wees met ywerige atlete en selfs meer ywerige ondersteuners. Loer gerus in as jy in die omtrek is.
|
| 23
|
Jagstories - Wildehonde Christiaan Bakkes | 2012/01/23 07:00:00
|
 |
|
Jock of the Bushveld deur Percy Fitzpatrick is ’n Suid-Afrikaanse legende. Die boek het ’n instelling geword. Dis al verfilm. Dis omskep in kinderboeke. Onlangs het daar selfs ’n Jock-musiekblyspel verskyn.
|
| 16
|
Jagstories - Mans en hul honde Christiaan Bakkes | 2012/01/16 07:00:00
|
 |
|
Daar is ’n byeenkoms van die Veldwagtersvereniging op die wildplaas Teufelsicht buite Windhoek. Daar is manne van die Caprivi, Etosha, Namib-Naukluft en die suide van Namibië. Ek het uit die Kaokoveld gekom. Baie manne het hulle honde saamgebring. Tier is ook daar.
|
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34