Skip Navigation LinksSenwesMobile

 



SenwesMobile

Wat is SENWES.mobi?

SENWES.mobi is Senwes se gratis*, interaktiewe selfoondiens wat ‘n wye verskeidenheid inligting soos markpryse, weerinligting, daaglikse nuus en advertensies – om slegs ‘n paar te noem – in die palm van die gebruiker se hand plaas.
Senwes klante het ook die opsie om maklike toegang tot persoonlike inligting soos bv. rekeningstaat-, graanvoorraad- en graankontrakinligting, met behulp van Senwes se gebruikersvriendelike MySenwes-diens, te verkry.
Die gebruiker het nie nodig om deur lang keuselyste te soek om die relevante inligting te kry nie. Inligting is só gestruktureer om die gebruiker se soektog te fasiliteer om te verseker dat die gewensde inligting so spoedig moontlik gevind kan word.

SENWES.mobi streef na die spoedige en doeltreffende fasilitering van jou inligtingsbehoeftes – waar en wanneer jy dit benodig.

 Inligting
‘n Diverse verskeidenheid inligting is aan jou vingerpunte beskikbaar:

Hoe verkry ek toegang tot SENWES.mobi?

Toegang tot SENWES.mobi kan via enige selfoon, wat internettoegang het, verkry word. Sleutel eenvoudig “www.senwes.mobi” in jou internet URL-venster in om hierdie eenvoudige bron van intydse inligting te benut. Ouer selfone moet eerder gebruik maak van “wap.senwes.co.za” om optimale nut te geniet.

Diensverskaffer

Helpdesk

Helpdesk

Selfhelp

 

Gratis vanaf jou selfoon

Standaard sellulêre tariewe geld

Gratis vanaf jou selfoon

Cell C

140

084 140

*147#

MTN

173

083 173

*123#

Virgin Mobile

 123

074 1000 123

 

Vodacom

111

082 111

 *111#

 

Facebook   Twitter   YouTube  

 
Indien u enige vrae of kommentaar oor hierdie bladsy het, kontak aseblief vir:
JANDIRK  ENGELBRECHT | +27 18 464 7604 |

Voorwaardes en Kondisies  | Kopiereg  | Privaatheid  |                                                                                                                                                                                                    Terug na bo




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp   ---  Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800
   |   Faks: +27 18 462-4873    |   Tolvry: 080 941 4011    |    info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za