Skip Navigation LinksWeather

 



Senwes Weather





Quick links: Cloud cover | Weather | Rainfall | Rainfall intensity | World map | View all
Satellite overview - Cloud Cover
Baie hoë resolusie foto- visueel

Dui wolke in detail aan. Uiters gesogte foto.

Opdaterings :00. 08:00, 10:00, 11:00, 14:00 en 17:00.

View normal image  View large image
 
CTH- cloud top height- infra rooi.

Dui die hoogste punt van wolke aan.
Uiters geskik vir vlieëniers, bergklimmers,
bote, ens. Dui ook mis aan.

Opdaterings: Elke uur.

View normal image  View large image
Satellite overview - Weather
Globale foto van Afrika en Europa-
infra rooi- swartwolk mode

Uiters gekik om die weer oor baie groot afstande te
sien. Baie waardevol om koue fronte se beweging te
volg asook die suid-oos waartse beweging van
tropiese weer. Sal ook siklone – altyd oor die
Mosambiekkanaal duidelik aandui(Feb. tot April).

Opdaterings: 14:00

View normal image  View large image
 
Afrika met omliggende see-areas-
infra rooi- swartwolk mode

Hierdie foto is baie geskik om die noordelike
deel bo Suider Afrika asook die omliggende
see-areas te bestudeer wat almal ‘n invloed
op die weer van Suider Afrika mag hê.
Naderenede tropiese weer(vanaf die noorde)
asook kouefronte(vanaf die suide) se
bewegings kan maklik gemonitor word.

Opdaterings: 02:00, 05:00, 08:00, 11:00,
14:00, 17:00 en 20:00


View normal image  View large image
 
Suider Afrika- infra rooi- swartwolk
mode

Kompakte foto wat die weerstoestande
in Suider Afrika aandui.

Opdaterings: 02:00, 05:00, 08:00,
 11:00, 14:00, 17:00 en 20:00


View normal image   View large image
 
Satellite overview - Rainfall
Uurlikse reën- infra rooi- spesiaal
deur Eumetsat ontwikkel

Hierdie foto staan ook bekend as
MPE- multisensor precipitation estimate.
Dit dui die verwagte intensiteit van
reën aan. Blou kleure dui op ‘n baie skraal
kans- geel en rooi dui op groot storms
en moontlik hael.

Opdaterings: Elke 30 minute

View normal image  View large image
 
Moontlikheid van reën- spesiaal
ontwikkel- infra rooi

Hierdie briljante foto dui die moontlikheid
van reën aan. Dit het ook ‘n groot
voorspelligswaarde- waar dit nou
reën en waarheen die weer oppad is.
Rooi dui op ‘n moontlikheid van groot
storms en hael.

Opdaterings: 02:00, 05:00, 08:00,
11:00, 14:00, 17:00 en 20:00


View normal image  View large image
 
Satellite overview - World Map
World Map weather forecast


View normal image 


 

Facebook   Twitter   YouTube  

 
Indien u enige vrae of kommentaar oor hierdie bladsy het, kontak aseblief vir:
JANDIRK  ENGELBRECHT | +27 18 464 7604 |

Voorwaardes en Kondisies  | Kopiereg  | Privaatheid  |                                                                                                                                                                                                    Terug na bo




SENWES BEPERK Registrasienommer: 1997 / 005336 / 06
1 Charel de Klerk Straat, Klerksdorp   ---  Posbus 31, Klerksdorp, 2570
Tel: +27 18 464-7800
   |   Faks: +27 18 462-4873    |   Tolvry: 080 941 4011    |    info@senwes.co.za

Kredietverskaffer - Ref number: NCRCP 2402

Enige vrae of kommentaar aangaande die webtuiste kan gerig word aan webmaster@senwes.co.za